Armeense Wikipedia

Armeense Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Armeens
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL hy.wikipedia.org
Ter geleentheid van die XVIIde Spitsberaad van La Francophonie, die Vereniging van Franssprekende Lande, wat in 2018 in Jerewan gehou is, het die Armeense Wikipedia 'n werkswinkel georganiseer
Armeense Wikipediane poseer vir 'n foto tydens die La Francophonie-werkswinkel

Die Armeense Wikipedia is die Armeense uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 312 100 artikels, en is die 38ste grootste Wikipedia.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search